Saturday 22 April 2017

Ek is opsoek na n eienaar wat baie mooi nar my 2 labradors sal kyk. Die spasie by werk raak nou te klein vir hulle. Hulle is uitstekende waghonde en sal jou met hul lewe beskerm. Ek sou hul graag wou hou maar sit reeds met 2 pitbull rotveiler kruisings tuis. Die labrador teef is gesteriliseer. Inboks my as iemand belangstel of whatsapp by 0799461682. My hart is baie seer om hul te laat gaan maar albei moet na dieselfde eienaar gaan asb. In die dag moet hul in n kennel / hok gehou word sodat ons agter kan werk. Moet my asb noe veroordeel nie. Ek wil nou net doen wat die beste is vir hulle 2



Visit https://www.facebook.com/groups/helpsaveourdogs/permalink/1639181322776618/

For more info

No comments:

Post a Comment